Tuis. 09

(Tuis.) #1
Die deur na
die stoepie bo.

[SLIM PLANNE]



  • Omdat die Turveys hul
    vraghouerhuis op ’n plaas
    gebou het was munisipale
    goedkeuring nie nodig nie.
    Maar indien jy so iets in die
    dorp wil oprig moet jy
    planne by jou plaaslike
    owerheid laat goedkeur –
    verskillende vereistes geld
    op verskillende plekke.
    ’n Argitek en struktuur-
    ingenieur kan die planne
    help optrek.

  • Eenhede word aan
    mekaar gesweis of met
    stewige boute geheg.


Die boonste slaapkamer spog met
sy eie stoepie – die dak van die
vraghouer daaronder.
Free download pdf