36 tuis September 2017
Die struktuur
Die huis bestaan uit vier vraghouers â twee parallel met
mekaar onder met ân hoë koepelvormige sinkdak wat hulle
verbind en twee langs mekaar dwars bo-op die onderste
twee. Drie van die slaapkamers elk met sy eie badkamer
is op die grondvlak terwyl die houer bo ân groot
slaapkamer sitkamertjie en badkamer huisves.
Die ruimte onder die koepeldak (tussen die twee
parallelle vraghouers) is ân dubbelvolume-sitkamer. âDie
vertikale ruimte laat die hele plek groter lykâ verduidelik
Marinda. âDie ronde vorm is vir ons mooi en boonop hou
die hoë dak die binneruimte koel.â
VERSKAFFERS
Absolute Containers087 231 1895 acontainer.co.za
Arabesque082 494 6313
Berman-Kalil021 612 0009 berman-kalil.co.za
Die Sinkhuisie Antiques071 245 6179 sinkhuisieantiques.co.za
Tsekama082 416 2363 tsekama.co.za
Die storthokkies
is ou dieseltenks
wat op die
plaas was.
Motorhuis
[SLIM PLANNE]
Aangesien vraghouers modulêr is kan jy jou huis bou en
ÇÄÆÅÆŽŽÆÆŽŽÆũŽƵÄÄÅÆŽÆŶÅÆŽÄůÄÄÆÍÆÅ©LJÄLJÇŽŽÆÄÄÄůÄŶÅÄ
ÆÇÄÄÄÄŶÅÄÄÄŬÄŶÄÄŬŽÆÆÅŽŵůÄŶÅÆŽĨŽÆŵÄŬÄÄÆÆÆÄÄŶÆÄ
ŵÄÄŬŶÅÄÍŬÄŶũLJŵÄÆŶÄÆÄÄŶÄÄÅÅŶÍ
ÅÄdƵÆÇÄLJÆÆÄÇÅÄÆÏϮരŵůÄŶÅÄÇÆÄÅÅŽƵÄÆÆÅÄÆÆÄÄŵ
ZϮϮϬരϬϬϬÅÄŬŽÆÍ´ÄÅÆÆůƵÅÆÄÅÄŬůÄŶŬÄÅÅÆŶÅÄŶÅÆŽůÄÆÅŶÅÅŶÍ
ÄÄÆÅÄŶŽÄŵÄÄÅÄÆÅƵůůÄÆŽŵŵÄÆÆÄůĨÅÄÄŽÄŶŵÄÆ
isolasiemateriaal wat hulle by Absolute Containers in
ÄŶÆƵÆÅŽŶÍÄÅÄÇÄÆÆŬÄÄ«ÄÆÆÇÄŶÄÅÄÇÆÄÅÅŽƵÄÆÆÍÅÄŬÆLJÅÄÆÍ
LJÄÆŵÄŶͲ<ÄůÅůÅŶ<ÆÄÄÅĨŽŶÆÄÅŶŬÄŶũLJÍŶÄÄŶÆůÄÄÆŬÄŵÄÆͲ
ÄÄŶÅÄÅÄÇÄŶÏϮരŵŬŽŽÆÆÄÄŶÆŽÇÄÆZÏεÏരϬϬϬʹÅŶÅÄÆůƵÅÆÅÆÄÅÄ
ÅÆŽůÄÆÅŶÅÍÍŶÄÄÄŬÄŵÄÆŵÄÆÍŶÆÆŽÆÆÍÆŽÅůÄÆÄŶÇÄÆÄÄŬÍÍŶ
ŬŽŵÄƵÅÆŵÄÆÍŶÄůÄŬÆÆÅÄÆÄŽŽŶÄÍŬŽŽŬͲÇůÄŬÄŶÆƵÅÅÇÄÄÅÄÆÍ
ÇÅŶÅÄůÇůŽÄÆÄÍÄŶÄůƵŵÅŶÅƵŵÄÄƵÆÄÄŶͲÇÄŶÆÆÄÆÆÍ
Kombuis
Sitkamer
Motorhuis
Eetarea
Slaapkamer Slaapkamer
Slaapkamer
Stort
Stort
Stort
Stoep
Sitkamer Stoep
met bed
Hoof-
slaapkamer
Badkamer
Gang
Boonste vlak
Grondvlak
So lyk die mate van elk van die
vier vraghouers wat die Turveys
vir hul blikhuis gebruik het:
Buite Binne
Lengte 12040 m 11880 m
Breedte 2440 m 2340 m
Hoogte 2590 m 2340 m
Gewig 42 ton
Oppervlakte 28 vierkante meter
Volume 68 kubieke meter