D
ie Tuis-span sien altyd uit na dié tyd van die jaar wanneer die
inskrywings in ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie
beoordeel word. Ons wag in spanning vir die sluitingsdatum
want ons wil sien wat lesers alles gedoen het.
En ons lesers het weer eens gewys wat in hulle steek! Wonderlike
stories vernuftige planne en natuurlik die mooiste leefruimtes van
hele huise tot net een vertrek.
Ons het versigtig deur die inskrywings gesif om die semi-finaliste te
kies en die finale keuse het weer ân uitgerekte debat tot gevolg gehad â
daar kon immers net 10 wees!
Vanjaar se reëls het bepaal dat die huiseienaar minstens 50% van die
werk self moes gedoen het. Ons het elke begroting deeglik nagegaan en
een ding is seker: ons top-10 weet hoe om hul rande te rek!
1
2
KOMPETISIE
TOP-10!
Hier is die
OnsRegruk met Flair-kompetisie het vanjaar ân
horde opwindende inskrywings gelok.
(^) So lyk die uitblinkers (in geen bepaalde volgorde nie):
WIEHerbert en Marlene Trollip
WAAR Paarl
WAT Kombuis
KOSTE R79 750
Voor
Soos verlede jaar hetTuis-lesers ook ân sê in wie uiteindelik tot die
top-5 deurdring â die inskrywing wat die meeste stemme kry is
verseker van ân plek in die top-5. En die beste van als? Daarâs weer
pryse op die spel vir almal wat ân aanlynstem uitbring. So maak jy:
1 Gaan na Ä®dÅ¾ÅÆÍÆÆµÅÆÍÄŽÍnjÄÍ Klik op âTop 10â.
2 Kies jou gunsteling klik op die âVote Nowâ-blokkie en vul jou
e-posadres in. Klik âsubmitâ.
3 Die stemming is oop van 12:00 op Maandag 14 Augustus tot
12:00 op Vrydag 1 September.
Elkeen van
diétiensemi-
finaliste
kryânR3000-
geskenkbewys van
BUCO en
Timbercity!
STEM & WEN
WIEMichael en Antonia Astrup
WAAR Blairgowrie Johannesburg
WAT Hele huis
KOSTE R719 100
Voor
MET FLAIR