Tuis. 09

(Tuis.) #1
By hoeveel opknapprojekte was jy al
betrokke?Ek is ’n gewoonte-opknapper!
Ek het as kind aan projekte saam met my
ouers gewerk so dis al tweede natuur vir
my. Ek skat dis omtrent die sewende
projek wat ek op my eie aanpak.
Was dit een van die mees
arbeidsintensiewe projekte?Ja; omdat
geen lorries of swaar toerusting die
perseel kon bereik nie het ons alles self
gedoen. Die grootte van die rotse was
genoeg om enigeen af te skrik!
Is daar enigiets wat jy anders sou doen?
Ek sou niks verander nie. Elke besoeker
geniet die stille sielvolheid van die ateljee
en baie kan skaars glo dit was eers ’n
swembad.
Enige wenke om geld te spaar?Beplan
beplan beplan; en herwin en “upcycle”
sover jy kan natuurlik. Besoek bou-
persele en vind uit of hulle afvalmateriaal
soos bakstene sand klip en teëls het wat
hulle wil verkoop of sommer weggee.

Uit haar notaboek


“Herwin” en “upcycle”


was die gonswoorde


vir dié sakslim en


ekovriendelike projek.


Talita en Moya haar
Deense hond

Totale koste: R123 000


Dak (materiaal
en arbeid) 22 000
Aluminiumvensters 13 000
Boumateriaal
(sement klip
bakstene versterking
binneverf en
bindvloeistof) 40 000
Elektriese toebehore
lugversorging en
installering 16 000
Arbeid 32 000


V&A
met Talita

[DIE AFWERKING]


BinnemureƌƟƐƚĂŶǀĂƐĚĞƵƌWůĂƐĐŽŶ
Buitemure 'ůĂĚŐĞƉůĞŝƐƚĞƌĞŶďĞĚĞŬŵĞƚ
ŶŽŐ͛ŶůĂĂŐƉůĞŝƐƚĞƌƐůLJŬ͘dŽĞĚŝƚĚƌŽŽŐǁĂƐ͕
ŝƐĚŝƚǀĞƌƐĞģůŵĞƚ͛ŶƉĂĂƌůĂĞǀĂŶdĂůŝƚĂƐĞ
ĞŝĞŵĞŶŐƐĞů͗ďŝŶĚǀůŽĞŝƐƚŽĨ͕ǀĞƌŶŝƐĞŶ
ƚĞƌƉĞŶƚLJŶ͘
Sementvloer ͛ŶDĞŶŐƐĞůǀĂŶďŝŶĚǀůŽĞŝƐƚŽĨ͕
ŐƌLJƐƐƚŽĞƉǀĞƌĨĞŶƚĞƌƉĞŶƚLJŶ͘


Die leiklip op die stoep
was eers op die swembad
se omranding.

opknap


KONTAK
Facebook/Talita’s Art Studio
Free download pdf