Tuis. 09

(Tuis.) #1

Op dié bed op wiele geïnspireer deur ou


palette gaan jy heerlik balke saag ...


MAAK ’N bedbasis


Sieza-hanglamp van
Minima; bedlampe
strooikussings deken en
kwilt van Woolworths;
matte donkergrys
kussingslope laken en
mandjie van MRP Home

Deur Deon de Goede • Foto’s Francois Oberholster • Stilering Marian van Wyk

Deon de Goede


As jy van 31 Augustus tot
3 September in die Kaap
is kan jy Deon in aksie
sien in die Tuis|Home-
teater by die jaarlikse
Cape Homemakers Expo.
Sien meer op bl. 63.
Free download pdf