Tuis. 10

(Tuis.) #1

104 tuis Oktober 2017


Saamgestel deur Gillian Eva • Foto’s: Francois Oberholster en verskaf

Jou tuin is vandeesmaand op sy mooiste –
benut dit ten volle op Tuindag 15 Oktober!

Wenk
van die maand
Ondersteun
Wêreldhabitatdag op
2 Oktober – bou ’n
muur in jou tuin met
horisontale stompe as
blyplek vir insekte.

Tuindagboek


Take vir Oktober


Deur Kay Montgomery

iBou ’n plonspoeliKnap jou braaiplek op

(^12) bekoorliketuinhoekiesbkorlbeko rlk i
iiPlantPlPl t’’nweligelil muurtuiiniiSkSkSkeporde idnjoujgarage
dvir
ooimaak
Namibië N$47 50R4500(BTW inkl )
Ons gunstelinge!
7 buitestorteli
KRY INSPIRASIE
... en meer
TUIN TOEiSkep privaatheid
ibeknopte a3 planne vir ’np laas
+Reddiebye!iiMMk’aakn hangh matt
werfSPESIALE UITGAWE 2017
17003
KRY NUWE NUTKKRY^3 RWENDYHUISEWWW
Kenner
sraad
Vars idees
g
6 009879 964073
Tuis Werf ons
gewilde spesiale
uitgawe wat fokus
op alles wat mooi
is buite is nou op
die rakke. Dit sluit
’n spesiale groente-
kalender in wat jou
presies wys watter
groente en kruie jy
wanneer moet
plant.
Foto
Berkant Sezer/Getty Images
NOU TE KOOP
Die kombuistuin
Wêreldkosdag is op 16 Oktober wat beteken dis die perfekte tyd
om ’n kombuistuin te oorweeg. Deur jou eie groente en
slaaigewasse te kweek het jy die gemoedsrus dat dit nie met
chemikalieë behandel is nie die groente proe lekkerder en dis
sagter indien dit vinnig groei – werk dus oorgenoeg kompos by
die grond in om sterk gesonde groei aan te moedig en te keer
dat die grond te veel water verloor.
Die meeste groente moet gereeld natgemaak word. Waar daar
waterbeperkings van krag is kan jy water in die grond behou
deur enige ontblote grond tussen die groente te bedek met ’n dik
deklaag van growwe kompos basstukkies of strooi.
Voed plante met ’n vloeibare bemesting soos Nitrosol of met
Margaret Roberts Supercharger ’n organiese misstof wat plante
se weerstand teen siektes help opbou en sterk gesonde groei
aanmoedig.
Wat om nou te plant
Beet boerkool broccoli eiervrug komkommers mielies
murgpampoentjies pampoen radyse rissies seldery skorsies
soetrissies spinasie spinasiebeet sprietuite stam- en
rankboontjies wortels. Rankboontjies murgpampoentjies
tamaties en skorsies het ondersteuning nodig in die vorm van ’n
heining latwerk of houtstruktuur.
Tamaties Plant saailinge diep in die grond met die boonste vier
blare bo die oppervlak; dit moedig ’n sterk wortelstelsel aan.
Ondersteun nuwe groei met ’n draadkeël. Hou die grond
koel en vogtig en keer onkruidgroei met behulp
van ’n deklaag. Maak die wortel-area goed en
gereeld nat maar hou water van die blare af.
Kropslaai Kies hittebestande variëteite met oop
blare. Maak gereeld nat – dit het vlak wortels
en verlep gou in warm weer. In warm tuine
moet dit smiddae liefs gefiltreerde skadu kry.
Kruie Plant basilie komkommerkruid grasuie
koljander sitroengras Franse dragon
pietersielie roosmaryn salie en tiemie. Kweek
dit in potte naby die kombuisdeur vir maklik
pluk. Maak die plante gereeld nat tot dit goed
gevestig is snoei om nuwe bosagtige groei aan
te moedig en verwyder basilie-blomme sodra
hulle verskyn.
^ƚƵƵƌŝŶůŝŐƟŶŐŶĂƚƵŝŶĞΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ.

Free download pdf