Tuis. 10

(Tuis.) #1

Die kombuis maak
op een van die
binnehowe oop.


Die twee binnehowe wat eers oorgroei was met struike en bome
is omskep in stylvolle ruimtes wat min onderhoud vra danksy
waterwys plante in potte en ’n kombinasie van plaveistene
perskepitte gruis en basstukkies op die vloer.

Die vorige eienaar het die sementvloere
met Plascon Wall & All in twee
skakerings van grys geverf. Hy het
’n neweltegniek toegepas: ’n semi-
deursigtige of ligter verfkleur is bo-oor
’n donkerder kleur aangewend en
toe met droë kwashale bewerk om ’n
gevoel van diepte te skep. Die vloere
is agterna verseël met ’n laag helder
Solidkote UVC van Technical Finishes.

Free download pdf