Tuis. 10

(Tuis.) #1
Dié noordelike hoekie in die eetkamer is een van Heiné se
mees geliefde plekke in die huis. Die vleuelrugstoel met sy
oortreksel in die Japannese styl (oorskiet van The Fabric
House) kry amper heeldag son. >>

Ons hou nie van losgoed nie en glo in die


feng shui-konsep dat alles wat jy besit ‘n


doel moet hê en ’n spesiale plek in jou hart


beklee. – Heiné


Ons dink dié
kinderbankie wat die
paartjie jare gelede by
MRP Home gekoop het
is te oulik – hulle het
dit laat oortrek met lap
van The Fabric House.
Dis nou een van Yuki
die kat se gunsteling-
lêplekke.


Oktober 2017 tuis 43


leserhuis

Free download pdf