Tuis. 10

(Tuis.) #1
Ons hou van die ligte
bo die spieëls wat die vorige
eienaars geïnstalleer het.

Die en suite-badkamer in die solder het ’n Juliet-balkon met ’n uitsig op die
Riviersonderend-berg. Stroke pleister is oor die poreuse moddersteenmure
aangebring om die wasbakke se loodgietwerk te akkommodeer.


Binnehof Binnehof
Badkamer

Sit-eetkamer

Kombuis

Demyan sekantoor Veranda Slaapkamer

Slaapkamer

Badkamer

Heiné se ateljee

Dakvensters

Grondvloer Solder


Die gastekamer op die grondvloer het ’n
lieflike uitsig op die een binnehof.
Free download pdf