Ons hou van die ligte
bo die spieëls wat die vorige
eienaars geïnstalleer het.Die en suite-badkamer in die solder het ân Juliet-balkon met ân uitsig op die
Riviersonderend-berg. Stroke pleister is oor die poreuse moddersteenmure
aangebring om die wasbakke se loodgietwerk te akkommodeer.
Binnehof Binnehof
BadkamerSit-eetkamerKombuisDemyan sekantoor Veranda SlaapkamerSlaapkamerBadkamerHeiné se ateljeeDakvenstersGrondvloer Solder
Die gastekamer op die grondvloer het ân
lieflike uitsig op die een binnehof.