Tuis. 10

(Tuis.) #1

Die oorspronklike
plafon van dik
houtplanke is ook
die solder se vloer
behalwe in die
badkamer wat
praktiese teëls
gekry het
(oorkant).
Reis-aandenkings
van ’n vriend pryk
teen die muur en
’n stortkop in die
plafon bo die bad
is perfek vir warm
someraande.


Die hoofslaapkamer
is in die solder. Die
ryk saffraanrooi in die
gekleurde Persiese mat
oorspronklike ongebakte
modderstene agter die
kopstuk en koperaksente
gee warmte aan die
ruimte.
Staanlamp en bedlampies
van @home; deken en
strooikussing met patroon
van Woolworths

Oktober 2017 tuis 45


VERSKAFFERS @home 0860 576 576 home.co.za Annie Sloan anniesloansa.co.za Greyton Home Improvements 084 588 8017
MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Shawtec 021 976 8089 shawtec.co.za Technical Finishes 021 535 4455
technicalfinishes.com The Fabric House 021 462 7780 thefabrichouse.co.za Woolworths 0860 022 002 woolworths.co.za
Free download pdf