Tuis. 10

(Tuis.) #1

Daar is niks soos die reuk van reën op die droë aarde en van


nat grond wanneer jy daarmee werk nie. – Ria


Die roosbedding is op ’n
klipmuurterras en Ria noem dit
die “verhoog” van haar tuin.
Sy het baie van haar rose van
steggies gekweek en dit alles
hier in kleurgroepe geplant.

[AL OM DIE RANDE]
Ria gebruik laaggroeiende plante en
grasse langs die paadjies en al om die
rande van die beddings. Dit versag die
harde klip en lyk netjies en afgerond.
Sy gebruik onder meer dwerg-
mondogras (Ophiopogon japonicus
‘Kyoto’) gewone mondogras
(O. japonicus) swart mondogras
(O. planiscapus ‘Nigrescens’) en
Acorus gramineus ‘Ogon’. Vir
blomme langs die paadjies plant sy
Arthropodium cirratum wat met sy
ŽŽƌǀůŽĞĚǁŝƚďůŽŵŵĞ͛ŶƌŽŵĂŶƟĞƐĞ
gevoel oordra. Dit is ook ’n baie goeie
snyblom. Laaggroeiende agapante
(Agapanthus) werk ook goed as
’n randplant.


Oktober 2017 tuis 93

Free download pdf