Tuis. 11

(Tuis.) #1

Twaalf gelukkige lesers kan elk ’n Le Creuset-


eetservies ter waarde van R4 020 losslaan!


WEN


M


in dinge klop ’n feesmaal wat net so
aanloklik lyk as wat dit proe – en met
Le Creuset se reeks Dinnerware-borde en
-bakke kan jy jou uithaler-etes in styl voorsit!
Le Creuset Dinnerware is gemaak van erdeware
van die hoogste gehalte en afgewerk met ’n
beskermende glasuurlaag in treffende lewendige
kleure – ideaal vir kook en onthaal. Elke item is
beskikbaar in ’n keuse van die handelsmerk se
mees ikoniese kleure en is afgerond met die
kenmerkende driering-detail vir ’n stylvolle
voorkoms. Die reeks is oond- mikrogolf- en
skottelgoedwasserveilig en kom met ’n vyfjaar-
waarborg. Nuwe White Dinnerware is reeds op die
rakke terwyl die reeks van November ook die kleur
Ocean sal insluit.

KOMPETISIE


’n Trotse geskiedenis
Le Creuset word al vir bykans ’n eeu
erken vir hul voortreflike produkte en
groot verskeidenheid kleure. Hul
reekse van topgehalte-kookware


  • waaronder die wêreldbekende
    Enamelled Cast Iron kleurryke
    Stoneware veelsydige Toughened
    Non-Stick en meer – bied alles wat jy
    nodig het om enige resep onder die
    son te berei.
    Skakel 0861 177 3321 vir nog
    inligting of besoek lecreuset.co.za.


DIE PRYS Twaalf lesers kan elk
’n Le Creuset Dinnerware-stel ter
waarde van R4 020 wen. Die prys
bestaan uit vier grootborde vier
kleinborde vier papbakkies en
vier pastabakkies.

SKRYF SO IN
SMS die woord LECREUSET
gevolg deur jou naam huis- of
e-posadres na 33409
(elke SMS kos R150).
SLUITINGSDATUM
30 November 2017

Kompetisiereëls 1 Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 2 Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant geruil word nie.
3 Verskaf asseblief jou woonadres indien moontlik. 4 Werknemers van Media24 die borge en hul nabye familielede mag nie aan die kompetisie deelneem nie. 5 Die kompetisie is slegs oop vir lesers
in Suid-Afrika. 6 Die prys sluit geen toevallige uitgawes in nie. 7 Die sluitingsdatum is 30 November 2017 en geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. 8 Deur enige besonderhede in te vul of te
verskaf verleen jy aan ons toestemming om deur enige van daardie kanale met jou te kommunikeer. 9 Die pryse sal binne ses weke ná kennisgewing afgelewer word.

Soveel kleure
om uit te kies!

Cerise Flame Soleil Marseille Mist
Grey

Caribbean
Blue
Free download pdf