Tuis. 11

(Tuis.) #1

3


In samewerking
met Huletts

Sê dit met blomme – en Huletts!


HULETTS PROMOSIE


met rooswater


planne


1



  • 2 groot eierwitte by
    kamertemperatuur

  • knippie kremetart

  • 75 ml Huletts White Sugar

  • 30 ml rooswater

  • pienk koskleursel

  • 80 g donkersjokolade


1 Klits die eierwitte tot skuimerig.
Voeg die kremetart by en klits tot
sagte punte vorm.
2 Voeg die suiker een teelepel op ’n
slag by (klits goed ná elke
byvoeging). Wanneer al die suiker
ingemeng is voeg die rooswater en
koskleursel by en klits nog ’n paar
minute tot al die suiker opgelos is.
3 Skep die meringue in ’n spuitsak
met ’n wye sterpunt en spuit rosies
op ’n uitgevoerde bakplaat. Bak in ’n
voorverhitte oond teen 100 °C vir
sowat 45 minute of tot die meringues
droog is en maklik van die bakpapier
af opgelig kan word.
4 Smelt die sjokolade in die
mikrogolfoond op ontvries. Doop elke
meringue se onderkant in die
gesmelte sjokolade en plak twee-
twee aan mekaar.

Meringue-
rosies
Free download pdf