Tuis. 11

(Tuis.) #1

Dubbele oopswaaideure
maak oop op die binnehof
wat versier is met
Marokkaanse vloerteëls.
Toe Abi drie jaar gelede hier
intrek was dié area so te sê
’n modderpoel. Sy het die
ou plavei stene uitgehaal en
vervang met dié pragtige
blou-en-wit teëls. >>


November 2017 tuis 27


leserhuis

Free download pdf