Tuis. 11

(Tuis.) #1
Kowie het ’n kans gewaag en die aksentmuur én plafon ’n laag mat swart
verf gegee – en dit lyk fantasties. Omdat die meeste van die vertrekke
taamlik groot is met hoë plafonne het Kowie donkerder kleure ingespan
om die “mure nader te bring” en ’n knus atmosfeer te skep.

Verf in die kleur Thunder van
Prominent Paints; houtvloere
deur Rhoms Timberworld; mat
van Coricraft; houtkas en
eetkamertafel en -stoele
van Weylandts

Speel-kamer

Dek Swembad Braai-stoep

Sitkamer Kombuis

Ingangs-portaal

Patio

Studeerkamer- Garage Werf
Gastekamer

Gaste-kamer

Speel-kamer

Gesinskamer
Slaapkamer-
Badkamer

Aantrek -kamer

Balkon

Dubbel-volume- (^)
ingang
Studeerkamer-
Daktuin
Balkon
Slaapkamer
Grondvloer
Eerste vloer
Spens
Opwaskamer
Slaapkamer

Free download pdf