Tuis. 11

(Tuis.) #1

leserhuis


Plek vir borde


Borde en dienbakke word byderhand
gebêre in uittrek-laaie onder die
eiland se blad.


Hanglampe van Lindie Loe; die
kroegstoele is op ’n veiling gekoop


Dié gedeelte was eers ’n
stoep maar is toegebou met
53 m hoë vensters om deel te
vorm van die kombuis. Kowie
het die tafel wat hulle in ’n
antiekwinkel raakgeloop het
geel en groen geverf wat ’n
stylvolle dog kindervriendelike
ruimte skep. Die vloer is
afgewerk met Cemcrete in die
kleur Cobble Milk.
Free download pdf