Tuis. 11

(Tuis.) #1

Ontbyt is deesdae ’n hoogtepunt want dis elke oggend ’n groot kompetisie om


te sien wie eerste die houtkapper hoor of gewaar! – Karien


[KAPTEIN SPAN DIE SEILE ]
Seile is ’n maklike oplossing om
buite-kuierplekke tydelik mee toe te
maak. “As die seile oop is is dit ons
buitelug-eetkamer maar op koue dae
laat ons die seile sak en dan skep dit ’n
aparte vertrek” vertel Karien. Dié seile
het ’n inhaakmeganisme onder wat
keer dat dit in die wind wapper. In die
winter maak ’n gasverwarmer die stoep
warmer as wat die huis binne is.
“Party aande as ons ’n meer formele
ete hou dek ons ’n mooi tafel met
kandelare maak ons die seile toe en sit
ons die feetjieliggies aan wat uit die
dak hang. Dan voel dit soos ’n klein
restaurantjie in die hart van Parys!” >>

Oulike plan!
Die kelder met sy waenhuisdeur bied
privaatheid aan die stoep wat aan die
voorkant van die huis geleë is.
Terra-Stone-teëls van Union Tiles;
seile van Shadeline Awnings

Grootte:


25m^2
Front:
noordoos
Free download pdf