Tuis. 11

(Tuis.) #1

’n Ry stene vorm ’n noodsaaklike grens tussen die grasperk
en die gruis. Dit lyk nie net mooi nie maar skep definisie en
hou die klippies en gras netjies uitmekaar.


Soos ’n
tuinhuis

#
4

Carina en Jurie Prins se stoep in die Paarl
was ’n integrale deel van die beplanning van
hul huis.
“Vir ons moes die stoep ’n binne-
buiteleefruimte wees ’n plek wat ons kan
toemaak indien nodig maar ook in die son
kan sit” vertel sy. “Ons stoep is ons
kuierplek en dit is hier waar ek kan afskakel
met ’n boek of tydskrif en net weer ‘mens’
kan word.”
Wat hulle die meeste van dié ruimte
Free download pdf