Tuis. 11

(Tuis.) #1

November 2017 tuis 65


Grootte: 32m 2
Front: noord-

noordoos


geniet is dat alles kan oopmaak – nie net
verbind die raamlose glasdeure die stoep
met die tuin nie die stapeldeure tussen die
stoep en die sitkamer skuif ook heeltemal
uit die pad. Dis nou oopplanleef tot die
maksimum!
’n Sierlike ysterprieel vooraan die stoep se
dak versag die oorgang tussen binne en
buite met ’n wit bougainvillea en ’n Port St
Johns-klimop (Podranea ricasoliana) wat
daaroor rank. Saam met die hortjies en die


rooi klinkerstene met wit sement tussenin
skep dit ’n romantiese gevoel.
“Dit bied ook ekstra skaduwee en pas
perfek by die atmosfeer van ons huis” sê
Carina.
Wat die dekor betref was dit vir haar
belangrik om die stoep informeel te hou.
“Met die rankplante daaroor wou ek dit soos
’n regte ‘tuinhuis’ laat voel. En binne het ons
ontblote ruwe bloekombalke juis gekies om
die natuur binnetoe te bring.” >>
Free download pdf