ân Ry stene vorm ân noodsaaklike grens tussen die grasperk
en die gruis. Dit lyk nie net mooi nie maar skep definisie en
hou die klippies en gras netjies uitmekaar.
Soos ân
tuinhuis
#
4
Carina en Jurie Prins se stoep in die Paarl
was ân integrale deel van die beplanning van
hul huis.
âVir ons moes die stoep ân binne-
buiteleefruimte wees ân plek wat ons kan
toemaak indien nodig maar ook in die son
kan sitâ vertel sy. âOns stoep is ons
kuierplek en dit is hier waar ek kan afskakel
met ân boek of tydskrif en net weer âmensâ
kan word.â
Wat hulle die meeste van dié ruimte