Tuis. 11

(Tuis.) #1

November 2017 tuis 69


Die veranda kyk af op die binnehof met sy swembad
en prieel. Craig en Jill gebruik dié deel ook graag
vir partytjies en aandetes in die somer. Die groot
Indonesiese spieël is meer as 25 jaar terug by die
destydse Wetherlys gekoop; dit was jare lank binne
die huis maar Jill sê sy het nou die perfekte plek
daarvoor gevind. En die Knysna-loeries kom bewonder
hulself graag in die weerkaatsing!


Ons het ’n reël in ons huis: Almal kan kom en gaan


soos hulle wil maar wanneer dit tyd is vir skemerdrankies


moet almal op die veranda bymekaarkom! – Jill

Free download pdf