GEREEDSKAP
- ystersaag
- bankskroef
- L-liniaal
- skêre
- potlood
- mes
- ystersaag
- naaimasjien
- spelde
- liniaal
Versier die seil
Maak ân stempel deur ân kruis in die
vlees van ân deurgesnyde aartappel te
sny. Doop die aartappelstempel in die
lapverf en druk ân patroon op
die lap uit. Wag tot die
verf heel temal droog is
en stryk oor die patroon
om die verf permanent
aan die seil te heg.
Maak dié gemaklike bedjie vir jou brak.
Deur Shelly Bergh ⢠Fotoâs Francois Oberholster
INKOPIELYS
- 4 m PVC-pype (40 mm)
- 4 PVC-T-pype (40 mm)
- 4 PVC-elmboogpype
(40 mm) - 4 sluitproppe (40 mm)
- 1 x 16 m seil (400 gm)
- PVC Weld (50 ml)
- 4 m Velcro (30 mm)
- groot aartappel
- lapverf
DIS âN
hondelewe
PROJEKGIDS
Harde werk 1/10
Vaardigheidsvlak 1/10
Tyd nodig 3 uur
Doen dit self vir ± R500
(seil R160 PVC-pype R95
PVC-hegstukke R150
PVC Weld R38 Velcro R30
lapverf R25)
Wat jy nodig het
Ons bed is geskik vir ân middelslag- of
groot hond; as joune ân bietjie lywiger is
beveel ons aan jy gebruik breër Velcro
(50â60 mm breed) om vir die ekstra
gewig te vergoed.
Shelly Bergh