Tuis. 11

(Tuis.) #1
GEREEDSKAP


  • ystersaag

  • bankskroef

  • L-liniaal

  • skêre

  • potlood

  • mes

  • ystersaag

  • naaimasjien

  • spelde

  • liniaal


Versier die seil
Maak ’n stempel deur ’n kruis in die
vlees van ’n deurgesnyde aartappel te
sny. Doop die aartappelstempel in die
lapverf en druk ’n patroon op
die lap uit. Wag tot die
verf heel temal droog is
en stryk oor die patroon
om die verf permanent
aan die seil te heg.

Maak dié gemaklike bedjie vir jou brak.


Deur Shelly Bergh • Foto’s Francois Oberholster

INKOPIELYS



  • 4 m PVC-pype (40 mm)

  • 4 PVC-T-pype (40 mm)

  • 4 PVC-elmboogpype
    (40 mm)

  • 4 sluitproppe (40 mm)

  • 1 x 16 m seil (400 gm)

  • PVC Weld (50 ml)

  • 4 m Velcro (30 mm)

  • groot aartappel

  • lapverf


DIS ’N


hondelewe


PROJEKGIDS
Harde werk 1/10
Vaardigheidsvlak 1/10
Tyd nodig 3 uur
Doen dit self vir ± R500
(seil R160 PVC-pype R95
PVC-hegstukke R150
PVC Weld R38 Velcro R30
lapverf R25)

Wat jy nodig het


Ons bed is geskik vir ’n middelslag- of
groot hond; as joune ’n bietjie lywiger is
beveel ons aan jy gebruik breër Velcro
(50–60 mm breed) om vir die ekstra
gewig te vergoed.

Shelly Bergh
Free download pdf