Tuis. 07

(Tuis.) #1

3


In samewerking
met Huletts

Hou jou lyf bobaasbakker met Huletts Sugar.


met deeg


planne


1



  • 500 g bevrore botter-blaardeeg
    ontvries

  • 1 groen appel

  • 15 ml suurlemoensap

  • 30 ml Huletts Castor Sugar

  • geklitste eier

  • 125 g brie of camembert

  • 125 ml gekapte pekanneute


1 Rol die deeg versigtig oop en sny dit in
8 ewe groot vierkante. Ontkern die appel
en sny dit in papierdun skyfies; sprinkel
die suurlemoensap en suiker oor.
2 Verf die rande van die deegvierkante
met eier; verdeel die appel kaas en
neute en skep dit in die middel van die
vierkante. Vou toe in ’n driehoek en knyp
die punte vas om dit te verseël.
3 Pak die pasteitjies op ’n bakplaat wat
met bakpapier uitgevoer is verf met nog
eier en sprinkel ’n bietjie ekstra suiker
bo-op. Jy kan ook ekstra neute oor-
sprinkel. Bak in ’n voorverhitte oond teen
200 °C vir 15 minute; draai dan die hitte
af tot 180 °C en bak vir nog 10 minute of
tot goudbruin. Sit dié kaserige bederfies
warm voor.

Appel-brie-en-
pekanneutpasteitjies

120 tuis Julie 2017

Free download pdf