Tuis. 07

(Tuis.) #1

In Augustus


... vier ons bekostigbare


weelde (met ’n titsel glans)


DEKOR Dramatiese detail en tekstuur tref die oog
in dié leserhuise + Alles oor sement-afwerkings

DOEN DIT SELF


Spog met ’n
droommooi
buffet

TUINE


’n Terapeutiese
tuin vol stil
weg gesteekte hoekies
+ Kies die regte^
dekor vir jou tuin

KOS


Geniet ’n
gebraaide
bederfie
(dis immers winter!)

Volgende maand in Te koop 17 Julie 2017


+


Pragtig
opgeknap


  • ’n binnehof
    badkamer en
    kombuis met
    Franse flair

Free download pdf