Tuis. 07

(Tuis.) #1
Marion span uit in die
ruim sitkamer. “Die huis
met sy kalm atmosfeer
en oop gevoel is vir ons
lieflik.”

Die badkamer op die grondvlak is langs die
aantrekkamer. Die mure is afgewerk met Stucco
Italiano-muurpleister.


“In dié kabinet is daar
wol naalde pêrels en
allerhande klein items
wat jy vir breiwerk kan
gebruik” sê Andrea.

Kaggel

Sitkamer

Eetarea

Slaap-
kamer

Oordekte
balkon Tussenvlak

Grondvlak Garage

Ateljee

Kombuis

Aantrek-kamer

N
Slaapkamer Badkamer

Slaapkamer Laer vlak

Slaapkamer

Vloerplan


Badkamer

Julie 2017 tuis 45

Free download pdf