Tuis. 07

(Tuis.) #1

VERSKAFFERS Adèle’s Mohair adelesmohair.co.za Home Concept home-concept.cc
MareaMarea mareamarea.com Onsite Gallery 021 462 1357 onsitegallery.co.za
ProNature 021 556 1238 pronature.co.za Stucco Italiano 021 982 0006
stuccoitaliano.co.za Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za


Marion se slaapkamer al een op
die tussenvlak is haar toevlug.
“My kamer voel soos ’n groot skip.
Ek bring baie tyd met mense
deur so ek gebruik die ruimte
om te ontspan en my batterye te
herlaai.” Die plafon tussen die
ontblote dakbalke is met IsoBoard
geïsoleer. Twee dakvensters
laat oorgenoeg lig in maar het
blindings wat die vertrek in die
somer help koel hou.


Bokhaardeken van
Adèle’s Mohair

Free download pdf