Tuis. 07

(Tuis.) #1

86 tuis Julie 2017


’n Penguin Random House Suid-Afrika-geskenkpak van R1 500!
Wen leespret vir die hele gesin: Die kleinspan sal hou van die prentjies in Ek wonder wie?
deur Kerryn Ponter.Die selfsugtige songolôlo deur Vanessa Tedder en Shân Fischer is gemik op die
jeug. Oud en jonk sal Kobus Galloway se ’n Wolf in skaapklere en ander Afrikaanse idiome geniet.
Two nights deur Kathy Reichs kan selfs hardebaard-lesers uit die slaap hou terwyl Mad deur Chloé
Esposito wemel van leuns Mafia-konneksies en bedrog. Rafel Nadal Farreras vertel in The Last Son’s
Secret ’n storie oor twee oorloë en die lotsbestemming van twee Italiaanse kinders en Rachel Joyce
se The Music Shop is ’n liefdesroman met ’n kinkel.Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons
trekwen die geskenkpak ter waarde van R1 500!Sien ons kompetisiereëls op bladsy 127.

WEN!


blokraai #104 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 31 Julie 2017 na Tuis-blokraai #104 Posbus 1802 Kaapstad 8000
of skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected].

Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................
Free download pdf