Augustus 2017 tuis 107
GARDEN WORLD PROMOSIE
BESOEK ONS
KALM
OASE
ân Mooi tuin is die perfekte teenvoeter vir
ân stresvolle leefstyl.
Plante in die TuisͲÆƵÅŶÅÆÇŽůÅÄŶÆÇÄÆÄÆÄÄÅŽÄÅÄÆ
gegroepeer:
- Welige plante met groot blare wat baie water vra
staan in skaduryke hoeke van die tuin sodat dit nie so
vinnig water verloor nie.
Í»WůÄŶÆÄŵÄÆÅÄŵÅÄÄÄůÄÄÇÄÆÄÆÄÄÅŽÄÅÄÆÇŽÆÄÆÄÄŵ
gegroepeer in dele van die tuin wat oggend- en
middagson kry. - Die warmste deel van die tuin is gevul met plante wat
baie min water vra.
A
angespoor deur die begeerte om die daaglikse gejaag te
ontsnap met meer werk om te doen en minder tyd om net
uit te span is Tuis se skoutuin by die Garden World-
lentefees in Johannesburg die perfekte ruimte om jou batterye te
herlaai en nuwe energie te kry.
Die tuin heet âDe-stress hourâ en is die handewerk van
Asavela Yashe en Olaotse George Moletsane junior dosente in
ornamentele tuinbou aan Unisa. Dis ontwerp as ân plek waar jy
asem kan skep al is dit net vir ân uur.
Die tuin het ân minimalistiese gevoel wat vrede en bepeinsing
aanmoedig en die plante is gekies vir die manier waarop hul
kleur tekstuur en vorm die vreedsame omgewing versterk.
Twee ovaalvormige sitareas met leiklip-plaveisel en ân
wandelpaadjie moedig besoekers aan om ân blaaskans te neem.
ân Abstrakte muurskildery bied visuele afleiding terwyl die
kalmerende klanke van ân waterfokuspunt bydra tot die rustige
gevoel van die tuin. â ân Kombinasie van sand klippe en
bamboes versterk die verbinding met die natuurâ sê Olaotse.
Asavela Yashe en Olaotse
George Moletsane
Illustrasie
Liezl Craig
PLANTLYS
1 Japanse esdoring (Acer palmatum)
2 Nooienhaarsvaring (Adiantum capillus-veneris)
3 Katstert (ÆÆÄÆÄÅƵÆÄÄŶÆÅÅŽÆƵÆâMeyersiiâ)
4 ÄŵÄƵÆÄÆÄdžÆůÅÆvar.gracilis
5 Blechnum punctulatum
6 Rankkopieva (Bulbine frutescens)
7 Watergras (ÅůŽÆŽÆÅLJÆƵŵÆÄƵŶÄÄÆÆÅÄÄ)
8 Clivia (Clivia miniata)
9 Sterretjies (ÆŽÄŽÆŵÅÄÄƵÆÄÄ)
10 Kooigoed (ÄůÅÄÅÆLJÆƵŵÆÄÆŽůÄÆÄ)
11 Dwergmondogras (KÆÅÅŽÆŽÅŽŶũÄÆŽŶÅÄƵÆâKyotoâ)
12 Nieu-Seelandse vlas (WÅŽÆŵÅƵŵÆÄŶÄdžâPurpureumâ)
13 WÆÄÆÅÆÇÅÆ©ÄÆÄ
KOM LOER IN ...
Die Garden World-lentefees duur van Vrydag 28 Julie tot Sondag
3 September. Die tema is âColour my Worldâ en jy kan uitsien na
18 skoutuine elk geskep met die doel om waterwys tuin te maak
en bye te lok; daar is ook opvoedkundige uitstallings tuin-
opknappe en aan biedings deur kenners. Vanjaar se Kirsten bosch
Suid-Afrika-uitstalling wat twee pryse by die Chelsea-blomskou
opgeraap het sal by die lentefees herskep word.
Bel Garden World by 011 957 2545 011 956 3003 of
083 997 6142 of besoek gardenworld.co.za vir nog inligting.
1
2
5
4
3
8
7 6
9
10
12
13
11
1
by Garden World se
Lentefees