Wanneer Carla kosmaak wil sy nie uitgesluit voel nie. Oor die
spieël bo haar stoof lag sy: âAs ek kook wil ek gesigte sien! En dan
hou ek mos van iets anders. Maar daar is ook ân praktiese rede vir
die spieël. Niks in my kombuis is gesentreer nie; die stoof staan so
half aweregs tussen die kaste. Ek het die spieël dus ook uit nood
gehang om ân balans te skep.â
Kandelaber van Block & Chisel