Tuis. 08

(Tuis.) #1
Weelde-wenk
Kies ekstra dik
werkblaaie vir jou
ŬŽŵďƵŝƐĂƐũŽƵďĞŐƌŽƟŶŐ
ĚŝƚƚŽĞůĂĂƚ͖dĞƌĞƐĂƐ͛ŶŝƐ
ρϬരŵŵĚŝŬ͘

Die kombuis spog met ’n Franse gevoel en is deur Nicolwood en
Benchmark Joinery geïnstalleer. Die dubbelvolume was aanvanklik te
hoog daarom het Jean ’n struktuur van donker houtbalke ontwerp om die
ruimte geselliger te maak. Die ligte is van African Affair – Teresa het dit
lank gelede reeds gekoop en hulle het hier die perfekte plek gekry.

Free download pdf