Tuis. 08

(Tuis.) #1

80 tuis Augustus 2017


raad


Vra


vir JJ


Ougoed of


hougoed


Kattekwaad
NadiaFourievanDurbanvilleKaapstadskryf
Daar is ’n groot sanderige area in ons voortuin en
die buurt se katte meen dis hul persoonlike sandput.
Wat kan ek plant wat hulle sal weghou?
JJ antwoordEk stel voor jy vul die area op met
Plectranthus-variëteite; die meeste is inheems en groei
vinnig – en katte en honde hou niks daarvan nie!

’nTafelen’nstoel...
LionelCasonvanKwaZulu-NatalskryfEk is die trotse eienaar
van ’n 74cm hoë naaldwerktafel en hoekstoel albei van die
Verenigde Koninkryk. Is dit enigiets werd?

Boom-bloutes
HannalieSmithvanAucklandParkskryfOns het ’n
groot jakarandaboom met dik takke; dit het holtes waar
water opgaar en dan daar bly lê. Ek is bang die nattig-
heid beskadig die boom; is daar iets waarmee ek dié
holtes kan vul? Ons sukkel ook met termiete wat
nesmaak teen die boom; kan jy iets daarvoor
aanbeveel?
JJ antwoordSpuit kalkswael in die holtes en los
dit vir 24 uur om droog te word. Die kalkswael sal alle
insekte en swamspore doodmaak. Jy kan dit dan met ’n
gewone sementmengsel opvul; dit sal nie die boom se
groei belemmer nie maar sal keer dat water daar
opdam. Vir die termiete is Terminex die beste raad; breek
die neste op en wend dit aan.

Anton Welz van Stephan Welz & Co.
antwoordDie naaldwerktafel lyk of dit Victoriaans is;
sulke items is nie skaars nie en is gereeld te koop op
veilings. Die blad het okkerneuthout-fineer inlegwerk
en ’n kruis-fineerrand en as ek na die pote kyk kom
dit uit die laat-Victoriaanse tydperk. Sulke tafels se
toestand kan ’n probleem wees want die deksels
van die kompartemente in die laaie raak dikwels
weg maar joune lyk of dit volledig is.
OUDERDOM19de eeu waarskynlik 1880–1890
WAARDER2 500–R4 500

a s v e d t v w

Dié stoel is Eduardiaans; dit
kom uit die tydperk ná
koningin Victoria se dood
toe meubels eenvoudiger
was en minder krul-
versierings gehad het. So ’n
stoel op sy eie is nie baie
waardevol nie veral noudat
die mark vir meubels uit die
19de eeu besonder flou is.
OUDERDOM 1910
WAARDE R600–R900
KONTAK
stephanwelzandco.co.za

E-pos [email protected] E-pos [email protected]

KONTAK JJ van Rensburg is ’n tuinboukundige by Garden
World in Johannesburg; besoek gardenworld.co.za. >>
Luister Saterdae om 07:40 saam na JJ se Groen
Vingers-tuingeselsies met Derrich Gardner in
sy program ƌĞŬĮƐŵĞƚĞƌƌŝĐŚ op RSG.
Free download pdf