Tuis. 08

(Tuis.) #1
͛ŶWůƵƐŚͲŐĞƐŬĞŶŬƉĂŬƚĞƌǁĂĂƌĚĞǀĂŶZϭρϬϬ͊
Leer is ’n duursame tydlose materiaal wat perfek is vir gebruik in jou binneversiering en
bykomstighede – tog het dit af en toe ’n bietjie aandag nodig. Met Plush Supreme Leather Cream kan
jy hardnekkige vlekke en merke weens glipsies op jou meubels én op jou motorsitplekke vaarwel roep!
Wend eenvoudig die Leather Cream op jou leermeubels aan en kyk hoe mooi dit weer blink. Besoek
plush.co.za enfacebook.com/PlushSA vir die volledige reeks Plush Leather Care-produkte; dis by al
die voorste kleinhandelaars te kry.
Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die Plush-geskenkpak van R1 500!
Sienons kompetisiereëls op bladsy 127.

WEN!


Foto

Sally Chance

Foto

Donna Lewis

Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 31 Augustus 2017 na Tuis-blokraai #105 Posbus 1802 Kaapstad 8000
of skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected].

Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................

blokraai #105 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


84 tuis Augustus 2017

Free download pdf