Tuis. 12

(Tuis.) #1

100 tuisDesember 2017


tikkierooi!


VIR ’N


DeurMarié Esterhuyse
Foto’sFrancois Oberholster
StileringMelissa Rautenbach

Marié Esterhuyse

Met ’n poinsettia het jy kleur


in jou tuin én op jou Kerstafel!


tuin plant van die maand


Kies ’n poinsettia vir Kersfees! Hoewel
dié plant met sy helderrooi skutblare
grootliks in die winter blom is baie van
hulle oor Kerstyd by groothandelaars en
kwekerye beskikbaar as potplante –
net die ding vir daardie tikkie rooi op
jou tafel.
Poinsettias blom van laatherfs
regdeur die winter in ons tuine.
Die rooi wat jy sien is nie
die blomme nie maar
skutblare rondom
klein onopvallende
blommetjies.
Dié gekleurde
skutblare verskyn
aan die punte van
kaal takke.
Poinsettias aard goed in
warmer klam streke met min of
geen ryp. Plant die struik of klein
boom in ’n sonnige plek (maar wees
versigtig vir te warm somerson) en
beskerm dit teen wind. Plant dit in
koeler dele op ’n warm en beskutte plek
in jou tuin. Dit hou van vrugbare
komposryke grond. Gee genoeg water in
die somer maar laat die grond eers
goed uitdroog voor jy weer natgooi.
Snoei dit hard terug in die lente om
groei en nuwe blomstele aan te moedig.
Daar is verskeie kultivars beskikbaar
sommige met enkelblomme en ander
dubbel in rooi pienk en roomkleur.

In ’n pot
DŽĞŶŝĞĚŝĞƉŽŝŶƐĞƫĂͲƉůĂŶƚŝŶĚŝĞƉŽƚĞĞŶŬĂŶƚƚŽĞƐŬƵŝĨǁĂŶŶĞĞƌĚŝĞ
ƐŬƵƚďůĂƌĞŚƵůŇĞƵƌǀĞƌůŽŽƌŶŝĞ͘^ŶLJĂůĚŝĞƚĂŬŬĞƚĞƌƵŐǁĂĂƌŽƉŐĞŬůĞƵƌĚĞ
ƐŬƵƚďůĂƌĞǁĂƐĞŶƉůĂŶƚĚŝƚŽŽƌŝŶŬŽŵƉŽƐƌLJŬĞŐƌŽŶĚ͘^ŬƵŝĨũŽƵƉŽƚƉůĂŶƚ
ŐĞĚƵƌĞŶĚĞĚŝĞƐŽŵĞƌŶĂ͛ŶŬŽĞůƉůĞŬ͘tĂŶŶĞĞƌĚŝƚǁĞĞƌŬŽĞůĞƌƌĂĂŬĞŶĚŝĞ
ĚĂŐůŝŐŵŝŶĚĞƌ͕ďĞŚŽŽƌƚĚŝƚǁĞĞƌŬůĞƵƌƚĞŬƌLJ͘ŝĞƉŽƚƉůĂŶƚĞŚĞƚ͛ŶŵĞĞƌ
ŬŽŵƉĂŬƚĞŐƌŽĞŝǁLJƐĞĂƐĚŝĞƐƚƌƵŝŬǁĂƚŝŶŽŶƐƚƵŝŶĞŐƌŽĞŝĞŶƐĂůĚƵƐŬůĞŝŶďůLJ͘
Free download pdf