Tuis. 12

(Tuis.) #1

[STAATMAKERS]
“By ons plaaslike kwekery The Lazy
Gardener stap ek altyd reguit na die
vetplant-afdeling. Dit is wat werk in
my tuin. Ek kies plante wat maklik
verplant en steggies maak. Ek kan
nou ’n hele nuwe bedding vol plant
deur net steggies van bestaande
plante in my tuin af te breek.
Cotyledons en crassulas is van my
gunstelinge en maak maklik
ƐƚĞŐŐŝĞƐ͘ŝĞƉĞƌƐǁŝůĚĞŬŶŽīĞů
(Tulbaghia violacea) kan sonder
moeite verdeel en verplant word en
soutbos (Rhagoda histata) is perfek
vir heinings. Ek verkies om nie
eenjariges te plant nie; hulle is net
een seisoen mooi.”


Jenny kweek waterwys vetplante
in sinkbaddens melkkanne
emmers en emaljebakke. Die
meeste van dié houers het reeds
geroeste gate in en as daar nie
is nie slaan sy sommer gate in
met ’n ysterpen vir dreinering.
Hier hou twee Aloe ferox-
aalwyne wag by die hek.
Free download pdf