Tuis. 12

(Tuis.) #1

12 tuis Desember 2017


vars idees


UIT DIE boeke


Deur Kim Arendse • Foto’s Francois Oberholster • Stilering Marian van Wyk

Tot siens vervelige boekrakke! Ons lesers het die slimste


planne as dit kom by leesgoed bêre en uitstal ...


Vertel ’n storie
Stal jou hartsgoed uit op jou boekrak soos Rial Visagie
en Daniel Swanepoel in hul huis op Robertson gemaak het.
’n Ou naaimasjien wat aan Rial se ma Letha behoort het en
versamelings Tintin-figuurtjies wat regdeur die huis uitgestal
word gee dié sweefrak persoonlikheid en tekstuur.
Free download pdf