Tuis. 12

(Tuis.) #1

  • sowat ¼ waatlemoen in stukke gesny

  • 500 ml sterk rooibostee afgekoel

  • 100–200 ml basiese suikerstroop

  • 1 suurlemoen in skywe gesny

  • waatlemoenskywe

  • takkies vars tiemie of ment

  • ys


1 Versap die waatlemoen of verwerk en druk
deur ’n sif.
2 Meng die waatlemoensap met die rooibostee
en voeg suikerstroop na smaak by. Voeg die
suurlemoenskywe by en verkoel voor jy dit
voorsit.
3 Sit voor met ekstra waatlemoenskywe
takkies tiemie of ment en genoeg ys.

1


Waatlemoen-ystee
Genoeg vir 6

BASIESE SUIKERSTROOP
Suikerstroop is ’n gewilde
bestanddeel in baie mengeldrankies
(ook alkoholvryes); maak ’n groot
hoeveelheid en hou dit byderhand
vir wanneer jy onthaal.


  • 250 ml Huletts White Sugar

    • 250 ml water




Verhit die water en suiker saam
in ’n klein kastrol oor matige hitte.
Roer gereeld tot al die suiker opgelos
is. Sit eenkant om af te koel giet oor
in ’n bottel en bêre in die yskas.

3 Klink ’n glasie op die feestyd!


met stroop


planne


HULETTS PROMOSIE


king
tts
Free download pdf