Tuis. 12

(Tuis.) #1

’n Boksemdais Barnie en Karin Louw van Durbanville wou ’n boekrak hê waarvoor hulle nie gou sal moeg
raak nie. Ná ’n bietjie navorsing het hulle afgekom op ’n ontwerp wat dié pasgemaakte rak geïnspireer het. ’n Skrynwerker
Ian van Heerden het bokse van verskillende groottes en vorms uit Supawood gemaak dit aan ’n rugpaneel vasgeskroef en
toe die hele eenheid aan die muur vasgesit. Ons hou van die wisselende dieptes van die bokse – dit skep ’n interessante
driedimensionele effek. Mooigoed wat elders in die huis gestaan het gee ekstra trefkrag tussen die boeke.

Free download pdf