Tuis. 12

(Tuis.) #1
’n Smal muur van rooi klompiestene met
wit bryvulsel skei die kombuis van die
opwaskamer – dieselfde klompies is ook in
die nuwe kaggel(links onder)gebruik.
.

Die kombuis is die plek waar ek en my


gesin tyd saam deurbring – van kook tot huiswerk


doen en kuier – regtig my hartsplek! – Justine


Foto’s


Ed O’Riley


Desember 2017 tuis 25


strandkersfees

Free download pdf