Tuis. 12

(Tuis.) #1

Waar die hoofslaapkamer se oorspronklike badkamer was is
nou ’n sitgedeelte met ’n televisie. Carol-Ann gebruik graag
hase in haar dekor. “Ai dié liefde het ek van altyd af. Ek
onthou hoe ek as dogtertjie ‘Hasie hoekom is jou stert so kort?’
gesing het. Tot vervelens toe” lag sy.


Die kombuis – ’n
kombinasie van rou hout
en wit – is gerieflik reg
langs die eetkamer.
Free download pdf