Beet-slaaistapels
Klits sowat50 ml goeie olyfolie15 ml
balsemiekasynen15 ml heuningsaam tot
goed gemeng; proe en geur na smaak met
soutenvarsgemaalde swartpeper. Sny
6 groot gaar beteelk horisontaal in drie
skywe en skepsagte kaassoos feta of
bokkaas tussen die skywe. Sit die
beetstapels voor op ân bedroketblareop ân
mooi dienbord. Drup die slaaisous oor en
sprinkel met sowat125 ml grofgekapte
okkerneute. Mooi en heerlik!
Beet-
slaaistapels
Loofuitdietuinof
veldvetplantjies wit
magriete en Icebergs...
dÃsmosKersfeesin
AfrikaendieKaroo.
âCarol-Ann
Manna-
roosterkoekies
- 5 x 250 ml (700 g) wit- of
bruinbroodmeel - 1 pakkie (10 g) kitsgis
- 625 ml melkpoeier
- 6 ml sout
- 30 ml suiker
- 375 ml louwarm water
- 60 ml sagte botter of margarien
1 Meng al die droë bestanddele in ân
groot mengbak en maak ân holte in die
middel. Giet die louwarm water bietjie
vir bietjie by en meng tot ân stywe
deeg. Voeg nou die botter by en knie
dit by die deeg in. Hou aan tot die deeg
glad en elasties is (sowat 10 minute).
Vorm die deeg in ân bal smeer met olie
en laat rys op ân warm plek tot dubbel
die volume. Bedek met ân lagie
kleefplastiek.
2 Maak seker die vuur brand al â jy het
matige kole nodig. Knie die deeg af en
Adriaan en
sy boetie
Lihan.
knyp klein balletjies af. Rol elke balletjie
effens platter met ân koekroller op ân
meelbestrooide oppervlak. Laat weer rys.
3 Pak die broodjies op ân gesmeerde
rooster en braai hoog oor matige kole. Draai
gereeld en rooster tot die broodjies hol klink
as daarop geklop word.
62 tuis Desember 2017
Kloksgwys van links is
André van Rensburg en
dan die Van Jaarsvelds:
Amori Johan Carol-Ann
Hannes en Jannien.