Rustig
OP RIEBEEK
Hoe gehawender hoe beter
glo Darryl en Amelia Caalsen
wanneer hulle huis koop. Dié
gesoute opknappers sien altyd
potensiaal tussen die verval.
Deur Marian van Wyk ⢠Fotoâs Justin Patrick
Die huis dateer uit die laat 19de
eeu en was die dorp se eerste
skool. Op snikhete dae hou die
afdak en hortjies die huis koel.