Tuis. 12

(Tuis.) #1

Desember 2017 tuis 79


it goeie hout
arietjie Strydom se gunstelingkleur was nog altyd blou
trouens die kleur pryk in verskeie hoekies in haar huis op
arys. Toe sy dus ’n kleur soek wat haar hout-voordeur van
x 165 m sal laat uitstaan teen die neutrale kleur van die res
n die huis was blou voor in die ry. “Baie van ons gaste het
l gesê dat dit ’n rustige eerste indruk skep. Ons is bly dit het
’n kalmerende uitwerking én pas terselfdertyd by die res
n ons dekor!” sê Marietjie. >>
ou jy van die kleur? Probeer Duram NuGlo in die kleur
apphire Gem Dulux Ships at Sea of Dulux Planetarium

’n Kleurryke voordeur
kan ook die binnekant
verfraai; hier skep ’n
gemaklike rusbank en
galerymuur ’n knus
fokuspunt saam met
die pienk deur.


Plak dit vrolik
Toe die interieurontwerper Joy Liedtke van Joy
by Design vrye teuels kry om die saai portaal van
’n Gautengse kliënt ’n skoot vars kleur te gee
het sy geweet heldergroen is net die regte ding.
“Die huiseienaars het onlangs ’n waterwys tuin
aangelê en ek wou daardie groenigheid in die
huis herhaal” sê Joy. “Daar is ook twee stoele in
die leefarea wat met heldergroen lap oorgetrek
; dit was verdere inspirasie vir die plakpapier.”
Joy het die ronde spieël gehang om die vorm van die
lomme op die papier te eggo terwyl die plante kerse en ander
ykomstighede van wisselende hoogtes op die dientafel tekstuur
n visuele interessanteid verskaf.
lakpapier deur Hertex (reeks gestaak)

Foto

Emma O’Brien
Free download pdf