Desember 2017 tuis 87
doen dit self
Wat jy nodig het
- ân stel 80 mm-skuifhekwiele
- gegalvaniseerde 20 mm-besproeiingspypdele:
een 300 mm-pyp
twee T-stukke
vier verbindingstukke
twee sluitstukke
twee flense - twee rubberstoppers en 6 mm-boute
- een 80 mm-lengte 40 x 40 mm-hoekyster (vloergids)
- een pakkie 8 mm x 30 mm-spaanderbordskroewe
- vyf 8 mm x 70 mm-spoorskroewe en muurproppe
- vier 6 mm x 30 mm-spoorskroewe
- agt 8 mm x 40 mm-spoorskroewe (saag dit korter
tot 20 mm)
GEREEDSKAP
- koordlose boor en 3 mm-
6 mm- en 20 mm-boorpunt - elektriese hamerboor en
10 mm-betonboorpunt - sweismasjien
- potlood ⢠figuursaag
- houtklamp ⢠maatband
- winkelhaak
- hoekslyper (opsioneel)
- 80-grint-skuurpapier
- waterpomptang
- moersleutel ⢠waterpas
- kwas ⢠roeswerende verf
Eers die spoor
1 Boor eers ân 8 mm-gat in die
middel van elke muurstut
25 mm van ân kort rand af
(skets 1). Sweis ân 30 mm-
spasieerder (vierkantstaal) aan
die ander kort rand en sweis
dié dan aan die 1 800 mm-
spoor vas. Verf die staal met ân
roeswerende verf (ons het
Sabre se One Can Etch
gebruik).
SO MAAK JY
MATERIAAL
- ân 3 m-lengte 6 x 50 mm-staal
soos volg gesny:
vier 100 mm (muurstutte)
een 1 800 mm (spoor)
twee 270 mm (wielhangers) - 40 mm-vierkantpyp soos volg gesaag:
vier 30 mm (spasieerders) - twaalf 3 m-lengtes 22 x 95 mm-
geskaafde dennehout soos volg gesaag
(vir die deur):
tien 2 100 mm
drie 950 mm
twee 1 400 mm
Projeknotas
- Sweiswerk vereis spesiale
vaardighede en die regte
toerusting. As jy nie die
masjinerie of die ervaring het
nie vra iemand om jou te help. - Laat sny die staal op maat by
jou staalverskaffer indien jy nie
ân hoekslyper het nie. - Verf die staaldele ná die
sweiswerk voor jy dit aan
die muur of deur vassit. >>
Skets 1
50 mm 6 x 50 x 100 mm-staal
30mm
100 mm
8 mm in
deursnee
25 mm
25 mm
40 mm
6 x 50 x 1 800 mm-staal
40 mm-vierkantpyp (30 mm lank)