Tuis. 12

(Tuis.) #1
Projeknotas


  • Ons het een breë deur pleks van
    twee smal deure soos die
    Lombards s’n gemaak; pas jou
    mate aan soos nodig.

  • Die deur kan jy ook klaar koop.
    So ’n Z-raamdeur is veeldoelig en
    kan ook elders gebruik word.

  • Skuur jou planke vooraf.

  • Onthou om gidsgaatjies te boor.


Desember 2017 tuis 89


doen dit self


KONTAK EN VERSKAFFERS
Cape Boards021 981 0152 capeboards.co.za
Deon de Goede084 589 5026 [email protected]
Hillaldam011 626 1001 hillaldam.net

4


5


Hout en skroewe
verskaf deur Cape Boards

4 Skroef die twee wielhangers met die 6 mm x 30 mm-spoorskroewe aan die deur vas. Plaas die deur in posisie (gebruik twee
afvalplankies as spasieerders om dit net bo vloervlak te hou) maak seker dis waterpas en merk waar die spoor teen die muur
moet vaskom. Boor 10 mm-gate in die muur met die elektriese hamerboor en sit die spoor vas met die 8 mm x 70 mm-
spoorskroewe en muurproppe.

6


7


6 Gebruik die waterpomptang en draai die stukke inmekaar; verf dit ook met die
roeswerende verf. Skroef dan die handvatsel in posisie aan die deur vas met die korter
gesaagde spoorskroewe.


Nou kan jy hom hang


5 Boor ’n
6 mm-gat vir elke
stopper op die
ente van die spoor
en skroef vas – dit
sal keer dat die
deur van die spoor
af loop.

7 Verf die hoekyster en skroef
dit aan die vloer vas om as gids
vir die deur te dien.

Vir die handvatsel

Free download pdf