Tuis. 12

(Tuis.) #1
http://www.timbercity.co.za

Your Project Partner

Besoek timbercity.co.za en
gaan na Join Our Community
om 1 van 5 R1000 Timbercity
koopbewyse te wen.
Kompetisie sluit
30 November 2017
Kompetisie B’s & V’s geld.


WEN
MET CHIPPIE

qualityaffordablepre-assembled

Timbercity


jou selfdoen-tuiste


Dis nou makliker as ooit om jou droomkombuis te skep. Kies uit ons wye

reeks vooraf-geboude kaste. Kies die kleur van jou deure. Kies jou werkoppervlakte.

En sit handvatsels by. Ons doen al die harde werk vír jou soos sny afrand

en boor. Laat alles aflewer en sit dit eenvoudig aanmekaar. Ons kan selfs

’n deskundige aanbeveel om jou te help. So maklik soos dit.
Free download pdf