Coolaroo se wye reeks skaduprodukte met die unieke Coolaroo- gebreide materiaal beskerm
jou teen die son se fel strale. Die gespesialiseerde materiaal blokkeer tot 90% van die son se
skadelike UV-strale en is heelwat duursamer as ander materiaal wanneer dit aan die elemente
blootgestel word.Die materiaal is rafel- en skeurbestand
Dis lugdeurlatend wat jou koeler sal hou
Dit sal nie maklik verdof in die son nieDis mufbestand en maklik om skoon te houSkaduseil Sambrele Buiteblindings
met die lap wat hou en hou!
90%
BLOKKEER TOTVAN SKADELIKE
UV-STRALELaat
Jou Dié Somer Beskerm
SIEN DIE VOLLEDIGE PRODUKREEKS OF BESTEL AANLYN BY BESKIKBAAR BY UITGESOEKTE TAKKE VAN:OF AANLYN BY
http://www.coolaroo.co.zaTel: 021 701 0787
Hou van ons op Facebook