Tuis. 12

(Tuis.) #1

Vra


vir JJ


Ougoed of


hougoed


E-pos [email protected] E-pos [email protected]


KONTAKJJ van Rensburg is ’n tuinboukundige by Garden
World in Johannesburg; besoek gardenworld.co.za.

Blou bekoring


Raad vir ’n sonnige kol
Elizabeth
Avenant van
Pretoria skryf
Kan julle my iets
oor hierdie
bordjie vertel?
Het dit enige
waarde?

Monique Kleynhans van Stephan
Welz & Co. antwoord Jou bordjie is ’n
Rosenthal-versamelstuk deur Bjørn
Wiinblad getiteld Aladin und die Wunderlampe XII. Dis
die sewende item in die Rosenthal Studio Line-stel van
12 versamelbare borde wat die verhaal van Aladdin en sy
towerlamp uitbeeld. Bjørn was ’n Deense skilder ontwerper
en kunstenaar wat met keramiek silwer brons en tekstiel
gewerk het.
OUDERDOM Laat 19de eeu
WAARDE R300–R500 op ’n veiling
KONTAK stephanwelzandco.co.za

Ilze Venter van Pretoria
skryf Ons het ’n binnehof-
area onder ’n glasdak net
buite die kombuis. My
idee is om groente in potte
te plant en dit in hierdie
area te hou gerieflik naby
vir pluk en gebruik. Al
probleem is weens die
glasdak kry dit net
gefiltreerde lig. Sal my
plan werk? Watter groente
kan ek hier kweek?
JJ antwoord As die
area die helfte van die
dag goeie son kry en
die res van die dag
helder lig is dit
ideaal vir blaar-
groentes soos slaaie
spinasie en kool. >>

1 Verf die houtplank met Sherif’s Stone. Wag tot dit droog is en wend
die Silver en dan Rose Gold met ’n droë kwas aan. 2 Plak die
stensil op die plank met maskeerband en smeer Stencil of Paris
(Tjhoko se reliëfpasta) aan met ’n verfskraper. 3 Verwyder die
stensil terwyl die Stencil of Paris nog nat is. Wanneer die Stencil of
Paris droog is kan jy gaste se name met kryt op die plank invul.
Besoek tjhokopaint.co.za en facebook.com/tjhokopaint.

1 23

DIE BESTE TJHOKO-GESKENK!


Maak ’n onderbord vir jou Kerstafel met Tjhoko Paint.


TJHOKO PAINT PROMOSIE


Tjhoko-verf
word in SA gemaak.


  • Dit wend maklik aan en
    het nie ’n onderlaag nodig
    nie. • Dit kan op die meeste
    opper vlakke gebruik word.

  • As jy die glasuur aanwend
    kan die items buite gebruik
    word en water
    weerstaan. Foto’s ER Lombard


Wat jy nodig het


  • 500 ml Tjhoko Paint
    in Sherif’s Stone

  • 250 ml elk Tjhoko
    Paint in Silver en
    Rose Gold

  • 290 ml Tjhoko’s
    Stencil of Paris

  • 300 mm- ronde
    stensil (beskikbaar by
    Tjhoko-verskaffers)

  • 350 mm-houtskyf

  • 50 mm-kwas

  • 50 mm-verfskraper

Free download pdf