124 tuis Januarie 2017
Heerlike leesstof
My Portuguese Feast deur Mimi Jardim
(R385; Quivertree) â die hoof van
Jardimâs Cookery School doyenne van
plaaslike Portugese kookkuns en
meestersjef â is ân skatkis van resepte
soos die beste prego-rolletjies garnaal-
rissoles vlatertjies en geregte geïnspireer
deur Mimi se vakansies; dink
Mosambiekse hoenderkerrie en
sjokolade-salami. Njam!
Sterk gekruiHou jy van kook of het
jy ân familielid wat in die kombuis boer? Die nuwe
Nomu Cooks-versameling speserye (R3195 tot
R6995 elk) en speseryrakke (klein R399; groot
R499) sal jou inspireer om ân hele feesmaal op
te tower. Besoeknomu.co.za.
Heerlik en
veelsydig
Die nuwe Pesto Princess-
sondroë-tamatiepesto
(vanaf R46
pesto.co.za) is
onverbeterlik op
burgers en
broodjies in pasta
en oondgeregte ...
Kry dit by
supermarkte en
deliâs landwyd.
Tydlosestyl
Die vintage-mooigoed in ons hoof-
kosstorie (bladsy 108) is van Nerf-af
Waterbankie nou by Durbanweg 168 in
Bellville. Loer in as jy op soek is na iets
spesiaals. Kry hulle op Facebook by
facebook.com/nerfafvintage/.
Om ân Sondagtafel
Die Sunday Roast elke Sondag van
12:00 tot 15:00 by Makaron op
Stellenbosch is ân spanpoging deur
die sjefs Pete Goffe-Wood en Lucas
Carstens. Die vleis (van sappige
hoender tot stadiggeroosterde
lam) is seisoenaal en die bykosse
verander elke week â altyd met
die oog op gesinne. Dit kos R185
per persoon (R365 per paartjie)
en R110 vir kinders onder 12.
Skakel 021Â 880 1549 of besoek
majekahouse.co.za.
Kap en sny
Scanpan-
koksmes (20 cm)
R475 Woolworths
Kom ons braai
Nataniël se nuutste
produkte soos dié
appelkoos-en-
chimichurri-braaisous
(R3999 vir 375 ml) is
net te kry by Checkers
en Checkers Hyper.
Maak seker jou nuwe jaar het
oorgenoeg geur en flair.
&
kos drank
Deur Johané Neilson